Francis en Mark veral gaan die ekstra myl en ek is baie trots om te kan se dat julle my korrespondente is. Al die jare wat ek julle al gebruik as korrespondent het julle nog nooit geskroom om moeite te doen nie.