Baie dankie vir die diens wat ons ontvang het. Dit het regtig alle verwagtings oortref. Ek weet met die tegnologie wat ons vandag het, is dit soveel makliker om goeie diens te gee, maar dit hang nog steeds van die personeel af om van die diens gebruik te maak.
Baie dankie (ek kan dit nog steeds nie glo dat ek met elke stap op hoogte gehou was nie)