Dankie Meyer; ons het dit nodig.
Lekker om besigheid met jou te doen. Jy en die personeel is so professioneel dog vriendelik en gaaf. Dit laat mens gemaklik en met volle vertroue voel.
Sien jou en Doreen hopelik eendag in Greyton.